Aandklokreël waai, nog maatreëls verslap

President Hage Geingob het pas die jongste maatreëls in verband met Covid bekend gemaak. Die grootste nuus is die totale opheffing van die aandklokreël …

Beperkings op begrafnisse is ook verslap.