Toerisme en werkskepping – kenner gesels

Die toerisme-sektor kan een van die grootste katalisators wees in die vermindering van werkloosheid, veral in die landelike gebiede van Namibië. Simonis Storm het ‘n verslag uitgereik oor die sosio-ekonomiese impak van die toerismebedryf en dit raak amper alle sektore in die land wat op sy beurt broodnodige werk skep. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner Herbert Jauch gesels …