Venaani soek duidelikheid oor droogtehulpJune 26, 2025
Tydens ‘n sitting van die Nasionale Vergadering het PDM-president McHenry Venaani die landbouministerie uitgevra oor beloofde droogtehulp-ondersteuning aan boere. Die ministerie het maande gelede planne aangekondig om boere te subsidieer wat hul beeste tydens die droogte verkoop het, maar geen duidelike verbintenis is gemaak nie. Venaani is aan die woord.