Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek
‘n Aktivis sê meer kan gedoen word met werkskepping vir die jeug, wat nou volgens regeringsyfers op sowat 50 persent staan. Dit volg nadat die jeugminister Agnes Tjongarero ‘n beroep op alle regeringskantore, ministeries en agentskappe, sowel as ondernemings in staatsbesit gedoen het om plek te maak en geleenthede te skep vir vrywillige dienste vir die 310 jongmense wat in die Nasionale Jeugdiens op Hentiesbaai opgelei word. Kosmos 94.1 Nuus het met George Kambala, ‘n AR-aktivis, gepraat…