MVAF hou padpatrollies by skole
Die Motorvoertuig-ongelukkefonds gaan voort om padveiligheids-bewustheid by leerders te skep, veral wanneer hulle die strate na en van skole oorsteek. Met die winterskoolvakansie wat tot ‘n einde gekom en die meeste skole vandeesweek heropen het, sal die fonds voortgaan om padveiligheid by skole te bevorder deur onder meer pad-patrollies by verskeie skole regoor die land te hou. Die fonds se korporatiewe kommunikasiebestuurder, Helaria Graig het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…
Sy het statistieke oor voetganger-verwante ongelukke gedeel.