Stygende munisipale tariewe wek kommer by pensioenarisse

Munisipale tariewe styg normaalweg in Julie regoor die land en in Suid-Afrika is die situasie dieselfde. Pensioenarisse in die Stad Johannesburg het nou kommer uitgespreek oor die onlangse styging in munisipale heffings en belasting. Pensioenarisse sê die verhogings sal ‘n baie negatiewe uitwerking op hulle beperkte inkomste hê. Nyaniso Jeku van die Stad Johannesburg sê sommige munisipaliteite probeer kwesbare groepe teen die verhogings beskerm: