‘Bidenomics het meer as 13 miljoen werksgeleenthede in 2 jaar geskep’

Die Amerikaanse President Joe Biden het ‘n drie-week lange veldtog afgeskop om sy ekonomiese plan te bevorder. Biden vertoon redelik swak op peilings in die verband met meer as 70 persent van Amerikaners wat meen hy presteer swak op die gebied. Maar hy sê in Chicago Bidenomics werk…