Nuwe stede is nie die oplossing vir SA se oorvol stede nie
Die stigtersdirekteur van die African Centre for Cities aan die Universiteit van Kaapstad in die buurland, Edgar Pieterse, sê die bou van nuwe stede in Suid-Afrika is nie ‘n oplossing nie omdat dit tot bykomende uitgawes sal lei. Sy reaksie volg op ‘n beroep vroeër, deur die minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, vir die ontwikkeling van nuwe stede, omdat bestaande stede oorbevolk is weens ‘n gebrek aan uitbreiding, en weens slegte oudituitkomste. Pieterse sê die regering moet eerder bestaande wetgewing implementeer: