Gauteng premier sê kollektiewe poging kan jeugwerkloosheid aanspreek

Nes in Namibië, is jeugwerkloosheid ook ‘n groot uitdaging in Suid-Afrika. Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, waarsku die dringende uitdaging is ‘n tikkende tydbom wat onmiddellike aandag verg. Hy het die behoefte benadruk aan dringende oplossings en beleid wat op werkskepping fokus. Lesufi vra vir ‘n kollektiewe poging en sê alle sektore van die samelewing moet bydra tot werkskepping: