Kompostering deel van nuwe afvalbestuur in KaapstadApril 28, 2023

Die Stad Kaapstad sê sy afvalbesturusprogram vorder goed. Hy het ‘n nuwe veldtog begin om tuiskompos-houers uit te deel. Van Dinsdag af het sowat 200 gesinne in en om Kuilsrivier die gereedskap en inligting gekry wat hulle nodig het om kompos van hulle kosafval te maak. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê dis die eerste van vyf veldtogte voor die einde van die huidige boekjaar waar komposhouers uitgedeel gaan word: