Ramaphosa moet seker maak nuwe minister is staatmaker
Die energiekenner, Roland Ngam, sê President Cyril Ramaphosa se aankondiging van ʼn nuwe minister van elektrisiteit is die eerste stap om ʼn projekbestuurder aan te stel. Hy sê die president wil verseker alle beloftes wat gemaak is om die energiekrisis op te los, word nagekom. Volgens Ngam het die nuwe minister ʼn groot taak om te verseker beurtkrag word beëindig. Hy glo Ramaphosa het iemand nodig op wie hy kan staatmaak om die mandaat na te kom: