Vegvliegtuie vir Oekraïne – Sunak sê alles is nog op die tafel

Die Britse eerste minister Rishi Sunak wou nie bevestig op hy wel vegvliegtuie aan die Oekraïne, saam met meer langafstand wapens, sal skenk nie. Maar, hy het by ‘n perskonferensie eenvoudig gesê dat alles nog op die tafel is.