So lyk jou brandstofprys vir Februarie

Brent ru-olie het in die afgelope maand met 6 persent gestyg en die Amerikaanse dollar het in die afgelope week met 2 persent teenoor die Suid-Afrikaanse rand versterk. In Suid-Afrika word daar berig dat motoriste ‘n styging in brandstofpryse vir Februarie te wagte kan wees. Volgens Robert McGregor, ekonoom by Cirrus, kan Namibiërs ook ‘n verhoging verwag…