Pastoor se seun sterf in tragiese voorvalJanuary 15, 2023

Meer inligting is bekend oor die tragiese voorval waar Ben Visser, 17 jaar oud, dood is na ‘n ontploffing by ‘n huis in Hochlandpark. Yanna Smith het die besonderhede.