Oud-ombusman geskok oor geweld teen Namibiese kindersJanuary 6, 2023
Die voormalige Namibiese ombudsman, advokaat John Walters het sy skok uitgespreek oor onlangse skokkend voorvalle van geweld teen kinders. Vandeesweek het die 88-jarige Gustav Willem wat van die verkragting en moord op ‘n drie-jarige meisie aangekla word, het in die landdroshof op Ondangwa verskyn. Die 39 jarige Maria Johannes, die vermeende aanrander van ‘n verwaarloosde 12-jarige meisie, het in die Katurura-landdroshof in Windhoek verskyn. Beide is borgtog geweier. Kosmos 94.1 Nuus het met advokaat Walters gepraat oor toenemende misdaad teenoor Namibiese kinders.