Hervestiging van vloedslagoffers in KZN vorder

Die eThekwini-munisipaliteit het daarin geslaag om 13 gesinsvriendelike geboue te vind as huisvesting vir mense wat vroeër vanjaar hul huise in die oorstromings verloor het. Die intrekkery het begin en gister is 163 gesinne na Conway Farm verskuif. Die burgemeester Mxolisi Kaunda sê dit beteken ander massa-sorgsentrums sal gesluit word: