Oekraïne se grane en Russiese kunsmis moet terug in die wêreldmark – VN

Die oorlog in Oekraïne saam met al die ander wêreldwye krisisse kan miljoene mense se voedselsekerheid bedreig en lei tot wanvoeding, honger massas en hongersnood. Dit is die mening van die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres. Hy waarsku die enigste doeltreffende oplossing vir die koskrisis is dat Oekraïne se voedselproduksie en die kunsmis uit Rusland en Belarus weer by die wêreldmarkte ingesluit word: