VSA help met MIV-toetse in tronke

Die Amerikaanse ambassade in Windhoek het, in samewerking met Korrektiewe Dienste, twee toetsfasiliteite oopgemaak om MIV-toetse op gevangenes uit te voer. Die Amerikaanse regering befonds talle projekte in verband met MIV in die land. Walter Parrs, Woordvoerder by die ambassade…