Sioka reageer op klag

Daar is ‘n klag van minagting van die hof teen die Namibiese Minister van Geslagsgelykheid Doreen Sioka gelê. Die Ombudsman Advokaat John Walters sê sy kom nie ‘n hofbevel vir die aanhouding van minderjariges na nie. Sy Skakelbeampte Aurelia David sê die verslag, soos deur hofbevel beëis is nooit ingedien nie. Minister Sioka het haar reaksie so aan Kosmos 94.1 verwoord.