Pad vorentoe met groen-waterstofenergie

Die Namibiese Presidensie het vandag, saam met die Duitse kommissaris vir groen-waterstofenergie, meer inligting bekend gemaak oor samesprekings wat President Hage Geingob onlangs in Europa gehad het. Die Namibiese kommissaris vir groen-waterstofenergie, James Mnyupe het die beplanning in die verband so verwoord.