Begroting môre ter tafel gelêMarch 26, 2025
Die voormalige finansminister Ipumbu Shiimi het vroeër gesê die nuwe regering en lynminister sal die nasionale begroting aankondig en dus is dit vertraag na vandeesmaand. Tydens die eerste sitting van die agste parlement het die nuwe finansminister, Ericah Shafudah, aangekondig dat sy môre die begroting ter tafel sal lê.