Putin stel nie belang in vrede nie March 18, 2025
Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê Rusland wil nie vrede in Oekraïne hê nie en kan nie vertrou word om so ʼn doelwit te bevorder nie. Die Russiese president, Vladimir Putin, ondersteun die idee van ʼn skietstilstand van 30 dae, maar het talle voorwaardes gestel. Dit sluit in dat die basiese oorsaak van die oorlog aangespreek word, asook besonderhede oor wie die skietstilstand toepas en hoe dit gedoen word. Kallas sê Oekraïne het die skietstilstand aanvaar en dis nou in Rusland se hande: