Vier uit elk 10 kinders word mee handel gedryfMarch 13, 2025
Die Verenigde Nasies sê handeldryf in kinders bly steeds ‘n laekoste en laerisiko, maar hoëwinsmisdaad, wat jaarliks miljarde inbring. Volgens die jongste Global Report on Trafficking in Persons, maak kinders 38 persent van die slagoffers wêreldwyd uit, met ‘n aansienlike toename onder meisies. Die Spesiale Verteenwoordiger van die VN se sekretaris-generaal vir Geweld teen Kinders, Najat Maalla M’jid, sê misdaadleiers gebruik kunsmatige intelligensie om hulle uitgawes te verlaag en die waarskynlikheid van opsporing te verminder: