Lusikisiki-massamoordsaak oorgedra na hoërhofMarch 11, 2025
Die saak teen ses mans wat aangekla word van die moord op 18 mense in Lusikisiki in die Oos-Kaap is oorgeplaas na die hoërhof in Mthatha. Die saak hou verband met ‘n dodelike aanval in die dorp Ngobozana en die moord op die politikus Mncedi Gijana in KwaBhaca verlede jaar. Luxolo Tyali van die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig die beskuldigdes staan tereg op onder meer 18 aanklagte van moord en sameswering om moord te pleeg: