Vissermanne betoog vir meer geldMarch 10, 2025

‘n Groep vissermanne het vandag vreedsaam voor die ministerie van visserye en mariene hulpbronne in Windhoek betogers en gevra dat hulle na ‘n ander vismaatskappy oorgeplaas moet word. Volgens die betogers sal hulle meer by dié maatskappy betaal as by die een waar die ministerie hulle geplaas het. Die voorsitter van dié groep, Immanuel Petrus, brei uit oor hul griewe.