Trustco het sowat 70% van bank-deposante terugbetaalFebruary 27, 2025
Trustco Namibia moet teen môre deposante in Trustco Bank terugbetaal nadat die Bank van Namibië sy bankbedrywighede verlede jaar weens insolvensie gekanselleer het. Alle onopgeëiste fondse na die afsluitingstyd sal na die Voogdyfonds oorgeplaas word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die adjunk uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen Junior, wat ‘n opdatering gee.