Oliepryse briek effe
Oliepryse die week effe laer afgesluit, aangedryf deur die vooruitsig vir ‘n vredesooreenkoms tussen Rusland en die Oekraïne. Dit sal wêreldwye voorsieningsonderbrekings kan verlig deur sanksies teen Moskou te beëindig. Maar die daling in die prys is beperk deur ‘n vertraging in Amerikaanse wederkerige tariewe. Brent het net bo 74 Amerikaanse dollar per vat afgesluit maar het die week effe gestyg met 0,11 persent. Die opheffing van sanksies teen Moskou sou die oorlog beëindig word behoort wêreldwye energievoorraad ‘n hupstoot te gee.