Verbod op mielies, palms uit SA opgehef, maar wees versigtig

Die landbouministerie het na ‘n week die verbod op alle invoere en deurgang van mielies en mielieprodukte, asook papajas en hul produkte en ander palmsoorte uit die Vrystaat, Limpopo en Mpumalanga opgehef. Die verbod was na knopvrotsiekte in palms en Goss se verwelk op mielies in die provinsies bevestig is. Simon Nghipandulwa, die landbouministerie se woordvoerder gee meer inligting.