Namibië, Duitsland se volksmoord-verklaring ‘vol slaggate’

Namibië en Duitsland is besig om ‘n gesamentlike verklaring oor vergoeding vir die Nama- en Ovaherero-volksmoord te finaliseer, met planne om dit voor Maart vanjaar te onderteken. Die ooreenkoms sluit Duitsland se verbintenis om 1,1 miljard euro oor 30 jaar te betaal in, wat gekritiseer is as onvoldoende in vergelyking met die 1,1 triljoen Namibiese dollar wat deur geaffekteerde gemeenskappe geëis word. Die geaffekteerde groepe is ook ontevrede omdat hulle nie aan die onderhandelinge deelgeneem het nie. Reaksie is ontvang van die politieke kommentator dr. Henning Melber, navorsingsdirekteur by die Scandinavian Nordic Africa Institute

Melber wys ook slaggate in die proses uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *