Stadig met verkiesing-hofsaak kommentaar: IPC

Te midde van die voortslepende hofverrigtinge oor die geldigheid van die verkiesings, het Imms Nashinge, die woordvoerder van die IPC, met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Hy raai die publiek aan om nie kommentaar oor die aangeleentheid te lewer nie en om op die hof se uitspraak te wag. Dit is in reaksie op bespiegeling dat die IPC ‘n parlementêre setel kan verloor as die hof beslis dat die stemme wat in die verlengde verkiesingstydperk uitgebring is, ongeldig is. Nashinge beklemtoon dat die finale beslissing by die howe berus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *