Imalwa slaag met bevel vir behoud van eiendomDecember 31, 2024
Aanklaer-generaal Martha Imalwa het geslaag in haar ‘n dringende aansoek vir ‘n bevel vir die behoud van eiendom kragtens die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Yanna Smith het meer.