2025 is ‘n nuwe hoofstuk – Stefan LudikDecember 31, 2024
Na ‘n moeilike jaar is dit tyd vir ‘n nuwe hoofstuk, 2025. Vergeet al jou bekommernisse en bring positiwiteit en hoop terug in jou lewe. Die bekende sanger Stefan Ludik deel ‘n stukkie positiwiteit met Kosmos 94.1 se luisteraars.