ActionSA bring sy kant in parlement

ActionSA sê hy veg ver bo sy gewigsgrens in die parlement, waar hy slegs ses lede het. Athol Trollip van die party sê van die begin van die sewende Parlement af het hulle dieselfde aantal vrae ingedien as die amptelike opposisie, wat meer as 50 lede het. Trollip sê ActionSA bereik steeds die breedste mooontlike blootstelling aan elke kritieke bespreking en besluit wat Suid-Afrikaners raak deur versigtig elkeen van sy parlementslede se tyd in te deel oor ‘n minimum van drie komitees.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *