Partye het vandag en môre om verskiesingsmateriaal se bestudeer

Vandag is die eerste dag wat verteenwoordigers van politieke partye stembriewe mag besigtig. Dit kom na ‘n dringende hofaansoek deur beide die IPC en LPM wat saamgevoeg is en verlede week Vrydag aangehoor is. Die Republikeinse Party het by die IPC aangesluit. Partypresident Henk Mudge het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *