Daar’s 65 711 gevalle van M-pokke vanjaar in Afrika aangemeldDecember 18, 2024

Die aantal gevalle van M-pokke wat in Afrika tot dusver vanjaar aangemeld is het 65 000 oortref. Die dodetal het gestyg na 1 237, volgens die Afrika Sentrum vir Siektebeheer. Twintig lande is geraak deur ‘n totaal van 65 711 gevalle en in die afgelope week alleen is 3 545 nuwe gevalle aangemeld waarvan 467 reeds bevestig is met 37 sterftes. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *