Pluimvee-produsente vergader Woensdag

Die handelsministerie hou Woensdag ‘n vergadering met rolspelers in die pluimvee bedryf. Terwyl daar nie veel inligting is oor presies wat alles onder die loep sal kom nie, word daar verwag dat insette oor toelaatbare invoere aangevra sal word. Nuwe produsente het die bedryf betree. Ministeriële-woordvoerder Elijah Mukubonda het meer.