AfriForum waarsku weer oor onteiening wetsontwerp se ondertekening
AfriForum waarsku hulle sal regstappe doen om privaat eiendomsreg te beskerm indien president Cyril Ramaphosa die Wetsontwerp op Onteiening onderteken of indien die ANC die Grondwet wysig om onteiening sonder vergoeding toe te laat. AfriForum-woordvoerder Ernst van Zyl sê hulle sal enige pogings teenstaan om privaat eiendomsreg te vernietig en sal die regering in die hof daag indien hulle voortgaan met onteiening sonder vergoeding: