Swapo se vroue-bemagtiging filter nie deur na voetsoolvlak nie

Namibië het sy eerste vroulike president en die stap word wyd verwelkom. Swapo se 50/50 beleid is met groot sukses geïmplementeer maar, terwyl vroue bemagtiging wel in die oppergesag plaasvind, is dit nie noodwendig ook so op voetsoolvlak nie. Kosmos 94.1 Nuus het met aktivis Ethne Mudge gepraat.