Inflasie is bestendig, daarom repokoers-verlaging
Die plaaslike repokoers is met 25 basispunte verlaag na 7 persent. Die Bank van Namibië se goewerneur het die aankondiging gemaak en die redes daarvoor so uiteengesit.
En Cirrus-ekonoom Robert McGregor het sy reaksie daarop so verwoord.