Minister verduidelik Paralimpiese ‘uitdagings’August 12, 2021
Die Paralimpiese Spele vind van 24 Augustus in Tokio plaas. Volgens berigte is daar kommer onder die atlete oor wanneer hulle na Japan sal vertrek omdat hulle deelname nog nie deur die sportministerie betaal is nie. Die sportminister, Agnes Tjongarero het dit so aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.
Tjongarero het ook hulle beplande vetrekdatum van 5 Augustus bevraagteken.