Korrupsie by Tembisa-hospitaal ‘verbysterend’ – Cosatu
Cosatu sê hy is verbyster deur die omvang van korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni nadat nog bedrieglike transaksies van soveel as 3 miljard Suid-Afrikaanse rand onthul is. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê ‘n Spesiale Ondersoekeenheid-operasiehet ‘n verdere 5 500 transaksies aan die lig gebring. Die fluitjieblaser, Babita Deokaran het korrupsie van 850 miljoen rand ontbloot voor sy drie jaar gelede in ‘n sluipmoordaanval dood is: