Eskom eis R1 miljard van City Power
Eskom daag City Power op 4 Junie voor die Hooggeregshof in Johannesburg oor skuld van meer as een-miljard-rand. City Power se onbetaalde rekenings sedert Oktober verlede jaar het Eskom gedwing om ‘n verklarende bevel te kry. Op sy beurt kla City Power oor moontlike oordrewe rekenings sedert 2021. Die Eskom-woordvoerder Amanda Qithi sê die skuldagterstand bedreig hulle vermoë om infrastruktuur te onderhou en aan energie-eise te voldoen: