Aanvalle op SAPD-lede sal nie geduld word nie

Die Oos-Kaapse polisiekommissaris, Nomthetheleli Mene, benadruk hulle nie sal dade van geweld teen diegene wat dien en beskerm, duld nie. Kwazakele-polisielede was Sondagaand op pad om ‘n klag te hanteer toe hulle deur gemeenskapslede voorgekeer is, wat hulle vertel het van ‘n rooftog by ‘n plaaslike taverne. Die polisie se woordvoerder, Priscilla Naidu, sê toe die lede daar opdaag, het die verdagtes, wat besig was om in ‘n gekaapte voertuig te klim, skote op hulle gevuur: