Tsumeb-inwoners moet steeds eerder water kook

Die munisipaliteit op Tsumeb monitor steeds die water gehalte op die dorp. Daar was onlangs uitdagings met verouderde infrastruktuur en die water het mikrobiologiese materiaal bevat. Die munisipaliteit werk aan opgradering en ‘n nuwe versuiweringsaanleg maar, raai steeds inwoners aan om water te kook voor dit gebruik word om te drink en meer. Stella Imalwa-Nangolo, woordvoerder van die dorpsraad het die jongste.