Geingob sê vraag na Namibië groeiOctober 12, 2023

President Hage Geingob sê sy besoek aan Erongo was uiters insiggewend. Die president was Woensdag in die streek en het veral die groen-waterstofprojekte besoek. Hy sê hy is tevrede en voeg by die vraag na Namibiese geleenthede neem toe.