Kreatiewe bedryf in SA reageer op Cyril se oproep vir ‘n meer beduidende rol
Tshepo Mashiane van die Creative Congress-beweging in Suid-Afrika sê hulle het kennis geneem van president Cyril Ramaphosa se oproep vir kreatiewe professionele persone om ‘n meer prominente rol in nasiebou te speel voor Erfenisdag. Mashiane het die voortdurende stryd beklemtoon waarmee kreatiewe mense worstel weens die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg, en ‘n beroep op die regering gedoen om ondersteuning aan die bedryf te bied. Hy het ook die kwessie rondom bekostigbaarheid aangeroer en opgemerk baie Suid-Afrikaners het nie toegang tot plaaslike produksies op betaaltelevisieplatforms nie: