Copps 94.1: Molesvrye aand op OtjiwarongoJune 14, 2025
Die polisie se teenwoordigheid in die strate van Otjiwarongo werp vrugte af, blyk uit ‘n rustige Vrydagaand op dié dorp. Hier en daar is sjebeen-eienaars voor stok gekry omdat hul lisensies nie in orde was nie. Jessica Thomas was deel van die Copps 94.1-span op Otjiwarongo en doen verslag van die toneel: