Agbiz sê landboubedryf se sentiment verbeter

Agbiz sê sentiment onder Suid-Afrikaanse landboubedryf en boere het in die derde kwartaal vanjaar verbeter. Nadat dit vir drie agtereenvolgende kwartale onder die kerf van 50 punte was, het die Landboubesigheidsvertroue-indeks van die tweede kwartaal met ses punte tot 50 punte in die derde kwartaal herstel. Die hoofekonoom van Agbiz, Wandile Sihlobo, sê die verbetering beteken dat landboubesighede versigting aanpas by die uitdagende toestande vir sakebedrywighede in die land: