Denosa sê begrotingbesnoeiings sal dienslewering negatief raak

Die buurland se verplegingsvakbond Denosa is uiters bekommerd oor die negatiewe impak van begrotingsbesnoeiings op die gehalte van gesondheidsorgdienste aan pasiënte in die land se gesondheidsgeriewe. Die Nasionale Tesourie se begrotingsbeperkings het wydverspreide reaksie uitgelok. Die woordvoerder van Denosa, Sibongiseni Delihlazo, sê gesondheidsdepartemente moet voldoende personeel hê om die beste diens moontlik te lewer: