80 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 80 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Okongo het 11, Opuwo 9, Onandjokwe 8, Luderitz 7 en Eenhana en Tsandi 5 elk. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 1 190 aktiewe gevalle, met 122 040 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 126 708.